Usar o APKPure APP
Obter o APK da versão antiga de Bybel Vasvra para Android
Die doel van Bybelvasvra é morrer bevordering van morrer jeug se liefde vir morrer Bybel
Die doelstellings van die Bybelvasvra is juis die bevordering van die jeug se liefde vir die Bybel en Bybelstudie, die bevordering van hul kennis en hanteringsvermoë van die Bybel, asook die bevordering van hul kommunikasie- en samewerkingsvermoë. Die lewe gaan oor meer as net wen, en dit is juis waarom ons u wil aanmoedig, om soveel moontlik kinders die geleentheid te bied om deel te neem. Die gedagte is juis dat elke kind wat deelneem, die mense rondom hom/haar ook positief kan beïnvloed en die Woord só uitgedra word - veel verder as net die skool en die afrigter, maar ook gesinne.Enviado por
Dondoti Alin
Requer Android
Android 4.1+
Categoria
Usar o APKPure APP
Obter o APK da versão antiga de Bybel Vasvra para Android
Usar o APKPure APP
Obter o APK da versão antiga de Bybel Vasvra para Android