GOBE Graad 3 Afrikaans


1.1 por GO & BE Programming
Jun 21, 2017

Sobre GOBE Graad 3 Afrikaans

O programa prepara Grau 3 alunos para avaliação anual em Africâner

Die program berei graad 3 leerders voor vir jaarlikse asessering in Afrikaans.

Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare se eksamen vraestelle.

Die leerder het 'n keuse om 'n toets te neem of om sintaks en sinbou te oefen.

Die leerder kan selfs 'n vinnige bereipstoets doen.

Die program randomeer elke vraag en antwoorde en gee antwoorde vir vrae in multikeuse vraag vorm.

Daar is 15 lees begriptoetse en 5 verskillende begripsvrae.

13 Sintaks vraagtipes wat die volgende oefen:

voorsetsels

selfstandige naamwoorde

bywoorde

byvoeglike naamwoorde

werkwoorde

dier geluide en dier kinders

verlede. hede, toekomstige tyd

woorde wat dieselfde klink

sinonieme en antonieme

meervoude

trappe van vergelyking

manlike en vroulike name

Hou asseblief jou program opgedateer vir die nuutste vrae.

Informações Adicionais do Aplicativo

Última versão

1.1

Requer Android

4.0

Disponível em

Relatório

Marcar como inapropriado

Mostrar mais

Alternativa de GOBE Graad 3 Afrikaans

Obtenha mais de GO & BE Programming

Descobrir