下载 APKPure App
可在安卓获取GOBE Graad 2 Wiskunde的历史版本
该计划准备学生在2年级数学考试ANA。
Die program berei leerders voor vir Jaarlikse Nasionale eksamens in Graad 2 Wiskunde vir die Republiek van Suid Afrika.
Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare van assessering.
Die leerder het 'n keuse om 'n voorbeeld toets te doen of om te konsentreer op sekere kategoriee soos : Groter of Kleiner, Optel en Aftrek, Maal en Deel en ook Woord probleme.
Die program randomeer elke vraag en verskaf antwoorde in multikeuse formaat.
Leidrade kan verskaf word vir woord probleme.
Daar is 20 verskillende vraagtipes in die huidige weergawe, met meer om te kom.
Hou asseblief U program op datum vir die nuutste vrae.
Let wel hierdie is 'n program wat verniet is wat advertensies bevat.
下载 APKPure App
可在安卓获取GOBE Graad 2 Wiskunde的历史版本
下载 APKPure App
可在安卓获取GOBE Graad 2 Wiskunde的历史版本