GOBE Graad 4 Afrikaans


1.03 by GO & BE Programming
2017年06月21日

GOBE Graad 4 Afrikaansについて

プログラムは、アフリカーンス語で毎年恒例の評価のためのグレード4学習者を準備します

Die program berei graad 4 leerders voor vir jaarlikse asessering in Afrikaans.

Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare se eksamen vraestelle.

Die leerder het 'n keuse om 'n toets te neem of om sintaks en sinbou te oefen.

Die leerder kan selfs 'n vinnige bereipstoets doen.

Die program randomeer elke vraag en antwoorde en gee antwoorde vir vrae in multikeuse vraag vorm.

Daar is 15 lees begriptoetse en 5 verskillende begripsvrae.

18 Sintaks vraagtipes wat die volgende oefen:

voorsetsels

selfstandige naamwoorde

bywoorde

byvoeglike naamwoorde

werkwoorde

dier geluide en dier kinders

verlede. hede, toekomstige tyd

woorde wat dieselfde klink

sinonieme en antonieme

meervoude

trappe van vergelyking

manlike en vroulike name

verkleining

vraagsinne en bevelsinne

Hou asseblief jou program opgedateer vir die nuutste vrae.

アプリの追加情報

最終のバージョン

1.03

Android 要件

4.0

Available on

カテゴリー

教育 アプリ

報告

不適切な内容としてフラグ

もっと見る

GOBE Graad 4 Afrikaansの類似アプリ

GO & BE Programming からもっと手に入れる

発見