Nuwe Jy Uitdaging


1.0 by Carpe Diem Media
2019年01月23日

Nuwe Jyについて

All that is needed for a new you is 100 days.

Een honderd dae van slimmer eet, meer oefen en ’n kopskuif maak vir gewigsverlies.

Jy ontvang elke dag, vir 100 dae, die kennis wat jy benodig om jou ongesonde gewoontes en lewenspatrone eens en vir altyd te staak. Kopskuif en gewig afgooi gaan uiteindelik vir jou verstaanbaar en moontlik wees.

As ’n bonus het jy ook toegang tot ’n span kenners en hulle kennis om jou gemotiveerd te hou. Jy kry ook ’n volledige eetplan, dieettabel en oefenplan.

Laai die app af en kry ’n 7-dag-eetplan, volgens jou behoeftes, deur dieetkundige Amanda Kuit. Dit bestaan uit doodgewone kossoorte wat jy kan bekostig en by enige supermark kan koop. Vir spesiale geleenthede of daardie dae dat ’n mens ’n bietjie móét verkul, is daar ’n lys kossoorte wat jy mag uitruil.

Verder kry jy toegang tot oefenvideo’s van Linda Kriel. Daar is iets vir almal, van beginners tot middelvlak- en gevorderde oefeninge. Linda fokus op dit wat regtig werk om vet te verbrand en jou spiere te verferm sodat jy op jou beste kan lyk.

Motivering deur ons kundiges, soos Eugene Kemp (sielkundige) en Kobus Neethling (kreatiwiteitskenner) hou jou kop reg leer jou hoe om in jou gedagtes die stryd te wen in moontlik die grootste leefstylaanpassing van jou lewe.

Jy kry toegang tot ’n eksklusiewe, geslote Facebook-groep en word deel van ’n gemeenskap wat jou vrae sal beantwoord, wenke en resepte deel en jou sal aanmoedig en ondersteun.

最新バージョン 1.0 の更新情報

Last updated on 2019年01月23日
Eerste weergawe

アプリの追加情報

最終のバージョン

1.0

投稿者

Rim Rimo

Android 要件

Android 4.1+

報告

不適切な内容としてフラグ

もっと見る

APKPure Appを使用する

Nuwe Jyの旧いバージョンをダウンロードすることが可能

ダウンロード

APKPure Appを使用する

Nuwe Jyの旧いバージョンをダウンロードすることが可能

ダウンロード

Nuwe Jyの類似アプリ

Carpe Diem Media からもっと手に入れる

発見