사용자 환경을 개선하기 위해 이 웹 사이트의 쿠키 및 기타 기술을 사용합니다.
이 페이지의 링크를 클릭하면 당사의 개인 정보 보호 정책쿠키 정책에 동의하는 것입니다.
동의함 더 알아보기
Alfabet Pret 아이콘

6.0.3 by Helpende Hand


Aug 6, 2015

Alfabet Pret 정보

Alphabet using enhanced reality technology!

Alfabetpret maak gebruik van opwindende tegnologie (versterkte realiteit) wat sal sorg dat die diertjies in die ABC-leesboekie ’n Dag by die dieretuin behoorlik van die bladsye af spring. Besoek gerus ons webwerf vir meer inligting by www.leesapp.co.za

Wat is versterkte realiteitstegnologie?

Versterkte realiteit (VR) is wanneer die elemente van ’n regstreekse, direkte of indirekte, beeld van ’n fisiese omgewing in die regte wêreld deur rekenaar-gegenereerde sensoriese insette soos klank, video, grafika of GPS-data versterk (of aangevul) word. Daarenteen vervang virtuele realiteit die regte wêreld met ʼn gesimuleerde wêreld. Kunsmatige inligting oor die omgewing en die voorwerpe daarin kan dan bo-oor die regte wêreld vertoon word.

Hoe werk versterkte realiteitstegnologie?

Deur ʼn toepassing vir ʼn selfoon, tablet of iPad te gebruik, identifiseer en vertolk ʼn selfoon se kamera ʼn merker, dikwels ʼn swart-en-wit staafkodebeeld. Die apparatuur ontleed die merker en skep ʼn virtuele beeld op die selfoon se skerm, wat die posisie van die kamera in ag neem. Dit beteken die app werk met die kamera om die hoeke en afstand te vertolk wat die selfoon van die merker af weg is.

VR Inligting nodig by instruksies:

· Hou die kamera ver genoeg van die bladsy sodat die volle bladsy op die skerm vertoon.

· Hou die kamera direk en reguit bo die bladsy.

· Maak seker dat daar nie skaduwees op die bladsy val nie.

· Jy moet op jou foon of tablet se skerm druk, sodat die stem begin voorlees.

· Druk op die sin om weer na die voorlesing van die sin te luister.

· Druk op die diertjie om weer na die klank te luister.

Besoek http://leesapp.co.za vir meer inligting.

최신 버전 6.0.3의 새로운 기능

Last updated on Aug 6, 2015

Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!

번역 로드 중...

추가 앱 정보

최신 버전

Alfabet Pret 업데이트 요청 6.0.3

업로드한 사람

Ninua Boka

필요한 Android 버전

Android 2.3.4+

카테고리

무료 교육 앱

더 보기

Alfabet Pret 스크린 샷

APKPure를 구독하십시오
최고의 Android 게임 및 앱의 초기 릴리스, 뉴스 및 가이드에 액세스하는 첫 번째 사람이 되십시오.
고맙지 만 사양 할게
가입하기
성공적으로 구독!
당신은 이제 APKPure에 가입되었습니다.
APKPure를 구독하십시오
최고의 Android 게임 및 앱의 초기 릴리스, 뉴스 및 가이드에 액세스하는 첫 번째 사람이 되십시오.
고맙지 만 사양 할게
가입하기
성공!
당신은 이제 우리의 뉴스 레터를 구독하고 있습니다.